Search     Exact Match


Special Guests

Special Guests who have visited Florence

Johan Botha & the 50/50 team

Harley Davidson Club from Johannesburg

Real Celebrities

  1. Leon Van Nierop ( Bekende radio omroeper en Film resensent) en sy ma Annatjie  besoek ons op  5 April 1998.  Annatjie het in die omgewing naby die Vaal Rivier grootgeword en hulle was op twee geleenthede hier.

  2. Sally Wiliams, (From “Sally Williams Nougat”) 2000.

  3. Johan Botha, en sy span van 50/50 (Bekende TV aanbieder van 50/50 en radio omroeper) 2001 and 2007.

  4. Manuel Eskorsio, ( Bekende sanger) ons het ‘n lekker CD by hom gekry wat gereeld in die gastehuis speel, 2006.

  5. Maurice Capidi, (Radio and TV aanbieder) 2004 with Kwêla team.

  6. Tuin Paleis se span.

  7. André Kempen, ( Bekende musikant, veral geestelike musiek) en het ons nie ‘n lieflike aand met hom gehad nie. Sy CD met klavier musiek speel ook gereeld in die eetkamer van Florence Gasteplaas, 2001.

Interesting groups

  1. Vintage motors from Vryheid.

  2. Harley Davidson club from Johannesburg

"Ou Chrissiesmeer” mense

  1. Dawie Groenewald en sy familie besoek ons op 7 April 2006, 082 773 7777.

  2. Arina (082 884 4297) en Gerda Kleynhans.

  3. Giel Hatting en sy familie besoek ons 7 Des. 2006, 082 444 57 22 en sy suster Bettie (Fourie) besoek ons ‘n paar keer, 083 533 4271.

 
  Address:
Florence Guest Farm
Chrissiesmeer, we are situated on the N17 just 5km outside Chrissiesmeer towards the Kruger National Park and Swaziland.
South Africa
Cell :+27 (0)82 802 2146
Tel :+27 (0)82 804 1771
       
Chrissiesmeer
Booksure™
BirdLife South Africa, Birder Friendly Accommodation
       

Kwikwap Website Consultant: Janett


Hits to date: 454 Website designed using Kwikwap