|
||||||||||||||||
![]() Accommodation ![]() Dining ![]() Wedding Venue ![]() Farming ![]() What's On Now ![]() History ![]() What our Clients Say |
Wedding Venue |
|||||||||||||||
|
Argitek voorstelling van die nuwe 'WeddingVenue'. |
|
|
|
Die agterkant van die ou melk skuur. |
Klipkraal aan die voorkant van die ou melk skuur. |
Die getjierie-tjierie van die kruiwawiele het begin sing om die ou gebou en haar naam is Florence. |
|
Die ou dak strukstuur begin stadigaan afkom. |
Sneeu voor die ou melk skuur. |
Sneeu by die kaggel. |
|
Die ou drukgang en medisyne botteltjies maak plek vir die nuwe voorportaal. |
Ou rolle doringdraad word gegroet net voordat ons begin het. |
|
|
Die plaas se silhoeët begin nou stadigaan vir altyd te verander. |
Die nuwe tuin begin vorm kry. |
|
| Address: | Florence Guest Farm Chrissiesmeer, we are situated on the N17 just 5km outside Chrissiesmeer towards the Kruger National Park and Swaziland. South Africa |
Cell :+27 (0)82 804 1771 Tel :+27 (0)17 847 2086 Email :info@florence.co.za |
Chrissiesmeer ![]() | Booksure™ ![]() | BirdLife South Africa, Birder Friendly Accommodation ![]() |
|