|
||||||||||||||||
![]() Wedding Venue ![]() Accommodation ![]() Dining ![]() Farming ![]() What's On Now ![]() History ![]() What our Clients Say |
Florence Gasteplaas Beskuit FLORENCE GASTEPLAAS beskuit (Maak ‘n 10 L emmer vol)
3 Kg Bruismeel /Selfraising Flour (3 pakke van 1kg) 7 k ( 7x 250ml) Suiker /Sugar 20 k Koring Semels / Bran (3 pakke van 320g) 100 ml Klapper / Coconut 1,25 kg Magarien – (sag) smelt in mikrogolf 1L Room / Cream of Amazi of Karringmelk 1L Melk/ Milk 250 g Rosyne / Raisins 250 g Gemengde Sade / Seeds
* Meng alle bestandel goed saam * Druk in plat pan ( 1.5cm hoog) * Sny voor dit gebak word met warm nat mes. * Bak 1 uur by 160 *C, as mooi bruin , sit foelie oor en bak nog 15 min. * Sny as dit effens afgekoel het, pak met opening tussen beskuit – tot 3 lae op mekaar. * Droog - oornag by 90*C Met baie liefde, Ané |
|||||||||||||||
|
||||||||||||||||