Search     Exact Match


Florence Guest Farm - Betty Fourie

From: Betty [mailto:bettyfourie@vodamail.co.za]
Sent: 06 April 2011 07:55 AM
To: Anč Steynberg
Subject: Feb. uitstappie na Chrissiesmeer!

 

More Anč,

Nou net met jou klaar oor die foon gepraat, kan al sien hoe skarrel julle om die ontbyt gereed te kry!

Die Hoėveld en spesifiek ons grootword plaas Goedehoop, daar aan die walle van die Vaalrivier is verweef in my menswees, en sal altyd deel wees van wie ek is, dis waar my hart is en waarna ek gereeld heimwee kry!

Dis daarom dat ek soveel vreugde het in Florence gasteplaas, dit voel kompleet of my batterye herlaai is wanneer ons van daar af kom.

Dankie weer vir jou liefde en gasvryheid wat ons al so dikwels kon beleef en geniet het!

Mag wat julle daar doen van krag tot krag gaan en jy ons Hemelse Vader se seėn beleef op alles wat jy aanpak!

Aangeheg ons E-Nuusbrief uitstappie, net miskien vind hy 'n ereplek in jou Chalet leźr!

Liefdegroete,

Betty Fourie

 
  Address:
Florence Guest Farm
Chrissiesmeer, we are situated on the N17 just 5km outside Chrissiesmeer towards the Kruger National Park and Swaziland.
South Africa
Cell :+27 (0)82 802 2146
Tel :+27 (0)82 804 1771
       
Chrissiesmeer
Booksure™
BirdLife South Africa, Birder Friendly Accommodation
       

Kwikwap Website Consultant: Janett


Hits to date: 464 Website designed using Kwikwap