|
||||||||||||||||
![]() Wedding Venue ![]() Accommodation ![]() Dining ![]() Farming ![]() What's On Now ![]() History ![]() What our Clients Say |
Florence Kerrie Pot Florence Kerrie Pot ( 2.5kg stowe vleis)
Braai
al hierdie bestanddele saggies saam : 20ml
olie 10
g botter 200
ml gekapte ui 12,5
ml knoffel 1
kaneelstokkie 30
ml Curry paste 2
ml Borrie 5
ml Cumin 5
ml Vars gemmer Voeg
by Kerrie mengsel en roerbraai: 2kg
wilds stowe vleis (of beesvleis) 0.5kg
bees stowe vleis vir 15 min Voeg
by vleis en kook 2-3 uur, en roer kort kort, hou vloeistof dop. Nie
te veel of te min, voeg nog water by indien nodig: 3
blokkies beef aftreksel 200
ml kookwater, blokkies oplos 50
ml Droee wit wyn 2ml
Sout ( Pasop want beef blokkies is sout) 10
ml Growwe swart peper Voeg
by vleis en kook stadig verder tot vleis lekker sag is: 50
ml Appelkoos jam 50
ml Hot Mrs Balls Chutney 20
ml Pietersielie 50
ml Fyn Klapper 5
Lourier blare. Bedien
met bruin rys, lekker stywe pap, of Cus Cus |
|||||||||||||||
|
||||||||||||||||