|
Dining
and Lounge facilities
Our
dining and lounge facilities offer an unusual and exclusive
experience venue, with fireplaces and a view of one of the many lakes.
We have a breakfast room and evening dining room ... |
|
| Bar
We have a cash bar available.... |
|
| Ané
se lekker Bobotie
Dit
is reg vir 2.5 kg maalvleis. Dit maak ‘n groot Pyrex bak vol vir 10
tot 12 mense
4
uie gekap – groot kastrol
50
ml botter / olie Begin die uie braai en voeg dan nr 2 by
om ook te braai.
... |
|
| FLORENCE
GASTEPLAAS beskuit
(Maak ‘n
10 L emmer vol)
3
Kg Bruismeel
/Selfraising Flour (3 pakke van 1kg)
7
k&nb... |
|
| Florence
Kerrie Pot
(
2.5kg stowe vleis)
Braai
al hierdie bestanddele saggies saam :
20ml
olie
10
g botter
200
ml gekapte ui
12,5
ml knoffel
1
kaneelstokkie
30
ml Curry paste
2
ml Borrie
5
ml Cumin
5
ml Vars ge... |
|
|
Florence
Nighting- Gale Beskuit
Hierdie
beskuit wen baie harte en is standard in elke kamer.
3kg
Bruismeel
7
Koppies Suiker
20
Koppies Semels
50
ml Klapper
1,25
kg Margarien Gesmelt
2
liter Karringmelk
500
ml melk
... |
|
|
Gestolde
Beetslaai
Keslina
maak die resep altyd vir ons en dis baie lekker.
Berei
eers jou giet vorm bak voor, voor jy begin werk ( Spuit dit met “Spay
en Cook” ).
4-
5 k gaar gerasperde beet
(Was
die rou beet, sny blare af, kook... |
|
|
GEMMER
PATAT HEERLIKHEID
Bestanddele:
Sout..............................................12.5ml
Patats...........................................1kg
Bruinsuiker...................................125ml
Piesangs
(groot)............ |
|