TESTIMONIALS 2017-10-30T08:17:32+00:00

Testimonials

 

More Anè,
 
Ons het darem nou almal herstel na die troue.
 
Ek wil net my waardering met jou deel. Dit was so ‘n groot voorreg en plesier om die troue by Florence te hou. Niks was te veel moeite vir julle personeel nie. Almal was so hulpvaardig en het dit so maklik gemaak om Stacey en Wesley se droom troue te realiser, en ‘n droom troue was dit voorwaar! Almal het dit terdeë geniet en was oorweldig deur die pragtige venue en kamers. Die “family style” bediening was iets anders en die gaste het dit geniet om nie vir kos in ‘n ry te staan nie.
 
Dra ons waardering aan julle personeel oor en in besonder aan Thembi. Sy is ‘n stêr.
Ons wens jou en Nico alle voorspoed toe met die nuwe “venue”
 
Groete 
-Alet Bailie

Hi Ane,
 
We were guests at Nicole and Juan’s wedding last weekend. I must compliment you on the most amazing venue and superb food – my wife and I have never had such good food at a wedding. I usually refer to buffet food as “smash and grab” eating. The food usually looks way better than it tastes and is usually cold and unappetising. Your buffet was quite the opposite – the salads were outstanding and all the hot food was excellent.
 
This brings me to that Banting bread loaf you had with the snacks after the ceremony – it was really good and I was wondering if you would share the recipe with me? We have guests coming for a braai on the weekend and some of them are big into the Banting thing. I thought I could push the boat out and impress them with one of your breads!
Ian Harrison

What a stunning venue … Thank you to Nico & Ane & team for all the delicious meals. .. awesome decor … stunning people!
Brenda Archdeacon 

Brilliant and beautiful venue, awesome hosts and staff, you made our big day just so much more special !!!!!
Thank you
Stefan Du Toit 

Beste dag van ons lewens. Dankie dat tannie hulle dit moontlik gemaak het! Asemrowende venue en vrek oulike eienaars 😉
Ursula Malevris