Newsletter

 
Sarie Bruidspaar Wenners - 2012-04-16
Ons pragtige bruidspaar Marius en Heléne is die SARIE Bruidspaar 2011 wenners! Our beautiful bridal couple Marius and Heléne are the SARIE Bruidspaar 2011 winners!  ... more


Nuusbrief 2010/11 - 2011-11-07
NUUSBRIEF OOR DIE GEBEURE IN 2010/11 5/11/11 Die winter van 2010 sit ek dag vir dag in die lekker warm sonnetjie in my woonkamer, maar ek dink en beplan dat die rook so staan… Die nuwe Trou Venue… moet dit gebeur of moet dit nie gebeur ? As ek begin kan ek nie omdraai. Wil ek dit doen ? Moet ek dit doen ? Wat gaan ek met my lewe doen die v... more


Press Release - 2011-09-19
  Liewe vriendinne, vriende en familie, “Pers Verklaring” Julle is welkom om hierdie e-pos aan te stuur na belangstellende persone. In ‘n dierbare ou Sandsteen Melkstal met sy aangrensende Klip Kraal, op ons plaas Florence naby Chrissiesmeer het daar ‘n Sandsteen “Venue” verrys wat geen gelyke in die omgewing het ... more


Nuusbrief 2009/10 - 2011-04-12
NUUSBRIEF OOR DIE GEBEURE IN 2009/10 30/5/10 Ek word 50 !! Dit bring nogal ‘n ander dimensie in ‘n mens se lewe en denke. Ek besef ek het nog 20 goeie seisoene as die Here my genadig is. Ek het ‘n ongelooflike belanstelling vir ons veld orgidieë ontwikkel en vir my verjaardag gaan ons Dullstroom toe met twee dierbare vriende, ek reël vir o... more


Kaalgestroop Opstel - 2011-03-15
Kaalgestroop Februarie 2007 Krulletjies en draaitjies in die mooiste kleure van rooi, geel en pers, so wys die weerman op die TV hoe die sikloon nader aan die kontinent beweeg. Ons konsentreer so op die weer patroontjies dat ons skaars agterkom dat daardie selfde kleurryke sirkelpatrone ons eie land soetjies droog suig. Droër en warmer word... more


Nuusbrief 2004/5 - 2011-03-15
NUUSBRIEF OOR DIE GEBEURE IN 2004/5 30/01/05 Dit was ʼn buitengewoon wonderlike jaar vir ons familie gewees. Ons het as familie in Junie ʼn 4 x 4 vakansie gehad na die Kaoko-veld (noord-wes Namibië). Ons was 16 dae weg gewees en met so ʼn natuur vakansie kom ʼn mens bymekaar uit. Ons het woestyn olifante in die Hoanieb rivie... more


Nuusbrief 2005/6 - 2011-03-15
NUUSBRIEF OOR DIE GEBEURE IN 2005/6 12/11/06 Ons oudse het skool verlaat en ek kan nie glo hoe ‘n mens net ryp word vir al hierdie dinge wat met jou moet gebeur. As familie het ons nou twee seisoene net heerlike bosveld vakansies gehad, op ons eie plaas Bloubank. Ons het hierdie jaar twee perde saam geneem en dit was heerlik om op die wilds... more



 
  Address:
Florence Guest Farm
Chrissiesmeer, we are situated on the N17 just 5km outside Chrissiesmeer towards the Kruger National Park and Swaziland.
South Africa
Cell :+27 (0)82 802 2146
Tel :+27 (0)82 804 1771
       
Chrissiesmeer
Booksure™
BirdLife South Africa, Birder Friendly Accommodation
       

Kwikwap Website Consultant: Janett


Hits to date: 53 Website designed using Kwikwap